>

Gr 10 Vr 1 Ekstraklas (AANLYN)
Regular price
R 50.00
26 MEI 2025 : 14:30 tot 15:30
EKSTRAKLAS / HERSIENING VIR Junie - eksamen Vraestel 1 (aanlyn klas)
45min-60min
Klasse word dmv Zoom hanteer.
Sodra betaling gemaak is ontvang jy 'n "link" om die klas te kan bywoon.
Na afloop van betaling ontvang jy 'n dokument met die Zoom link en die kode om te kan bywoon.
Die link en kode mag nie met ander gedeel word nie.
Indien iets voorval en die les kan nie plaasvind nie sal u, u geld terug ontvang 😊